Spanwerk bring ‘Love Revolution’ vir Paasfees op die planke
March 19, 2026
Mireille
Die Passiespel “A Love Revolution: How one man changed the world” is ‘n gemeenskapsprojek wat verskillende kerke, kore, groepe danseers en musikante van oor die Laeveld betrek.
Ds. Alisna Slabbert gesels met 100.5FM.
Luister:
Dit vind 27 en 28 Maart by die NG Suid-gemeente in Nelspruit plaas.