Kwagga trots dat nog ‘n Laevelder sy toetsbuiging maak

Written on July 16, 2025
Mireille

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Dit is Bokweek in die Laeveld en Kwagga Smith het vandag die media te woord gestaan voor hul wedstryd teen Georgië by Mbombela-stadion Saterdag waarin die Nelspruiter Marnus van der Merwe sy toetsbuiging maak.

Hy sê die Bomb Squad maak reg wat hulle teen Italië verbrou het en Georgië het sterk spelers so dit is uitstekende voorbereiding vir die Rugby Kampioenskap.

Luister: