Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Penryn het hande geneem met die enigste sokkerklub in Mpumalanga wat in die premierliga speel om die TS Galaxy jeugakademie te stig.
Michael Eisen, Penryn se hoof, vertel meer.
Luister hier:
Sien ook: Pumas soek weer beker-oorwinning in Griekwas se agterplaas