NHS Rhinos witwarm op rugbyveld

Written on August 2, 2024
Mireille

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die Rhinos, Hoërskool Nelspruit (NHS) se eerste rugbyspan, was witwarm in hul afgelope drie wedstryde in die Noordvaal-beker deur sterk spanne in Garsfontein, Monument en Menlopark te klop.

Die afrigter, Hennie Skorbinski, en kaptein, Ian Wood, gesels met Skedaddle.

Luister weer: https://iono.fm/e/1467047

Hulle speel hierdie naweek weg teen Dr. E.G. Jansen.

Kyk dit regstreeks op SuperSport Schools.

Sien ook: Pumas derde op Curriebeker-punteleer na vier rondes