Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Gary Trower het pas teruggekeer van ‘n reis na ‘n oerwoud in Angola waar hulle navorsing gedoen het oor skugter olifante wat in dié area woon.
Hy vertel van al die wetenskaplike ontdekkings wat wag om gemaak te word in die land.
Luister weer:
Sien ook: Beplande dam in Louw’s Creek verwelkom