Penryn-leerling dig toekenning los in Afrikaans

Written on December 5, 2024
Mireille

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Alivia Ferreira, ‘n (Engelssprekende) Penryn-leerling, het met haar gedig Rivier se fluister die ATKV-DigiGedigte se kategorie vir gr. 8 en 9 Afrikaans eerste addisionele taal gewen.

Sy gesels oor digkuns met Skedaddle.

Luister hier:

Luister Rivier se fluister hier: https://fb.watch/whn-30g57_/

Sien ook: Navorsers vind skugter olifant in Angola-oerwoud