Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Alicia Bullen het vroeër die maand geskiedenis vir Suid-Afrika gemaak deur die eerste Fitness Challenge-atleet te word wat die land by twee IFBB Fitness Challenge Wêreldkampioenskap-kompetisies verteenwoordig het.
Bullen was een van slegs nege Suid-Afrikaanse atlete wat deelgeneem het en het drie medaljes in Santa Susanna, Spanje, verower.
Sy gesels met Skedaddle. Luister hier:
Sien ook: Laeveld Lugskou weer die beste in SA