Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Die Nasionale Sierduif-kampioenskappe vind Saterdag by Buco Nelspruit plaas met meer as 900 sierduiwe van regoor die land wat ten toon gestel gaan word.
Jan Labuschagne gesels met Charles.
Luister: