Wie het ‘Moord met ‘n T’ gepleeg?

Written on July 2, 2025
Mireille

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Wie geniet nie ‘n goeie whodunit nie?

Johan van der Merwe en Ignatius van Heerden is die vervaardigers van Moord met ‘n T.

Hulle vertel wat vir Innibos-gehore werk.

Luister hier: